Indien Kaapstad nie daarin slaag om genoeg besigheidspassasiers en lugvrag te kry om Lufthansa se regstreekse vlugte tussen Kaapstad en München vol genoeg te maak nie, sal die lugdiens dit staak.
Kaapstad. - Jan en alleman sal hul sê kan sê voor ’n nuwe casino in die Kaapstadse middestad toegelaat gaan word. Dié versekering is gister deur mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van finansies, ...